Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

KLIC Leefstyl Program – Maand 2: Voedsaam

R450.00

Month 2: R450 (unlimited access)
Subsequent months:  R450 (unlimited access)

KLIC is ʼn leefstyl program en nie ʼn kits dieet vir vinnig ʼn paar kilogramme verloor nie. Dit is ʼn LEEFSTYL wat ʼn gewoonte word en jou lewe drasties gaan verander. Ek stap die pad saam met jou met ʼn individuele aanlyn konsultasie om jou doelwitte te bepaal. Wil jy gewig verloor? Wil jy jou gewig wat jy tans op is handhaaf of wil jy spiermassa bou? Dit is die drie kategorië waarop ek fokus met die KLIC leefstyl program. Ek bring die basiese beginsels van Keto in balans met Low Carb in jou leefstyl in met die toepassing van wanneer jy eet met die konsep van Intermittent fasting. Elke maand ontvang jy spyskaarte met resepte waarvan die makro nutriënte duidelik uiteengesit word. Jy kan met die spyskaarte meng en pas soos jy die dag voel. Daar is ook inkopie lyste om aankope te vergemaklik en as ʼn bonus is daar ʼn “secret” KLIC ondersteuningsgroep wat op FaceBook vir jou gemak geopen word. Daar sal ek daaglik ook idees en inspirasie deel.

Hoekom KLIC?

  • Aandagspan verbeter
  • Vel probleme klaar op
  • Gluten vry
  • Gewig verlies
  • Gewrig inflammasie neem af
  • Energie vlakke verhoog
  • Gut health verbeter
  • Suikervlakke stabiliseer
  • Bloeddruk verbeter
  • Sirkulasie verbeter
  • Gemoedstoestand verbeter

Daar is ʼn volledige Handleiding, Inkopie lys, Spyskaart/Eetplan, Resepte wat afgelaai kan word. 

In stock

Category:
(3 customer reviews)
SHARE
Reviews (3)

5.00/5
3 reviews for KLIC Leefstyl Program – Maand 2: Voedsaam
Add a review

5
100%
3
4
0%
0
3
0%
0
2
0%
0
1
0%
0
  • Sort:
  • Newest
  • Oldest
  • Highest ratings
  • Lowest ratings
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

KLIC Leefstyl Program - Maand 2: Voedsaam

R450.00

In stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!