Stel van 6 drukkers met ‘n hout gids om spasiering te vergemaklik en eweredige dikte te verseker tydens die druk proses.

Hierdie drukkers moet voor en na gebruik geolie word met olyf of sonneblom olie. Moenie die drukker in seep water was nie, spoel onder warm water af en druk droog met ‘n handdoek en laat op die sy droog word voordat die drukker gestoor word.

Resep ingesluit