Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Suurdeeg Werkswinkel Saterdag: 19 Julie 2025; 09h00-16h00

Werkswinkel

Original price was: R2,500.00.Current price is: R1,750.00.-30% OFF

Venue: S43, R560 road, Bos en Berg guestfarm, Skeerpoort, 0232. Maak seker jy ruil nie die Bos en Berg om want jy land dalk in Rustenburg. Bos en Berg guestfarm is net wes van die Hartbeespoortdam in ‘n westelike rigting oppad na Magaliesburg.

Nuwe Suurdeeg Werkswinkel
Suurdeeg is ’n ou manier waarop brood laat rys het en dit dra by tot goeie gesondheid deur jou dermmikrobiome gesond te hou. ’n Gesonde maag beteken gesonde breinkos en beter geestesgesondheid!

Ek is passievol oor Suurdeeg! Ek werk al meer as 30 jaar met Suurdeeg en oor die jare het ek tot die gevolgtrekking gekom dat Suurdeeg die manier is waarop ons ons families en vriende moet voed. Brood is gesond, en gluten is nie altyd die skuldige nie—die probleem lê dikwels by swak verwerking en verbouingspraktyke.

In hierdie kursus leer jy:

  • Hoe om verskillende tipes Suurdeeg te produseer en te onderhou.
  • Meng en voorberei van hoë- en lae-hidrasie deeg.
  • Vorm van hoë- en lae-hidrasie deeg.
  • Oondvoorbereiding en bak-alternatiewe.
  • Alle broodtoerusting en terminologie!

Wat jy in die klas kry:

  • Notas, ligte versnaperinge en drankies.
  • Alles wat jy tydens die praktiese sessies gemaak het, neem jy saam huis toe!

Maak reg vir: Om pret te hê en wonderlike herinneringe te skep!

Vriendelike groete,
Annelien Pienaar

5 in stock

SHARE
Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suurdeeg Werkswinkel Saterdag: 19 Julie 2025; 09h00-16h00”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Suurdeeg Werkswinkel Saterdag: 19 Julie 2025; 09h00-16h00

Original price was: R2,500.00.Current price is: R1,750.00.

5 in stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!