Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Stensils – Rond

R95.00

Maak pasteie, terte, koeke, borde en selfs ja, verf met hierdie stensils mooi skinkbord en tee lappies. Die stensils word gemaak van ‘n duursame materiaal wat jou jare se genot sal verskaf.

Vee die stensils na gebruik liggies af met ‘n nat lappie. Laat dan om self droog te word voordat dit gestoor word. Die veiligste manier om stensils te stoor is in plastiek in ‘n leêr.

Ronde stensils deursnit mate: 20 cm
Reghoekige stensil mate: 16 cm x 24 cm

Category:
(1 customer review)
SHARE
Reviews (1)

5.00/5
1 review for Stensils – Rond
Add a review

5
100%
1
4
0%
0
3
0%
0
2
0%
0
1
0%
0
  • Sort:
  • Newest
  • Oldest
  • Highest ratings
  • Lowest ratings
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Stensils - Rond

R95.00
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!