Hierdie webtuiste word vertaal van Engels na Afrikaans, en daar mag nog Engelse dele wees. Dankie vir die geduld met die proses!

Koekiedrukkers van Kiaathout

Original price was: R650.00.Current price is: R550.00.-15% OFF

Stel van 6 drukkers met ‘n hout gids om spasiering te vergemaklik en eweredige dikte te verseker tydens die druk proses. Elke drukker is 6.5 cm in deursnit.

Hierdie drukkers moet voor en na gebruik geolie word met olyf of sonneblom olie. Moenie die drukker in seep water was nie, spoel onder warm water af en druk droog met ‘n handdoek en laat op die sy droog word voordat die drukker gestoor word.

Resep ingesluit

9 in stock

Category:
(17 customer reviews)
SHARE
Reviews (17)

4.88/5
17 reviews for Koekiedrukkers van Kiaathout
Add a review

5
88%
15
4
12%
2
3
0%
0
2
0%
0
1
0%
0
  • Sort:
  • Newest
  • Oldest
  • Highest ratings
  • Lowest ratings
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Koekiedrukkers van Kiaathout

Original price was: R650.00.Current price is: R550.00.

9 in stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Hi Twisters!

Welcome to the brand new website! To help you find you feet, we have added a short introductory video for you. Please have a look below before closing this window to help you get the most out of your BKT web experience.

Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!