Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Broodlem (Lamè)

R380.00

‘n Duursame brood lem vir generasies wat kom. Elke hout skyfie word kundig met die hand gevorm en word van ysterhout gemaak. Die hout is dus hard en absorbeer nie vog en maak dit dus die ideale materiaal vir brood lemme. Outydse skeermes lemme is landwyd beskikbaar en het 4 sny kante wat verseker dat snywerk keer op keer, fyn en meesterlik uit gevoer kan word. Die hantering van die skyfie is gemaklik.
Versorging:
Na elke gebruik moet die lem uit mekaar gehaal word en met ‘n ligte lagie olyf olie gesmeer word. Stoor altyd in die hout houertjie.
Hierdie item is baie skerp!
In die houertjie: 1 x hout skyfie met 1 x lem.

In stock

Category:
SHARE
Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Broodlem (Lamè)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Broodlem (Lamè)

R380.00

In stock

You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!