Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

Royal Icing – Online Course

R950.00

One time payment with unlimited access.

Royal versiersel is vir eeue al met ons en vandat ek as klein dogtertjie my ma dop gehou het waar sy “tralie” werk gedoen het met troukoeke se versierings het dit my nuuskierigheid geprikkel. Daarom hierdie klas. Ek het die basis versiersel uit gebrei na nog drie ander konsistensies om ʼn wye verskeidenheid van tegnieke te kan toepas. Julle sal ook die Zoo koekies in die winkel kan assosieer met hierdie tegniek. Die klas is in ʼn reeks kleiner video’s opgebreek om te begin met:

1. Bak van die koekie basisse (3 soorte koekies: gemmer, vanielje en sjokolade)
2. Aanmaak van die versiersel en die klassifikasies
3. Vou van versiersakke
4. Basiese gebruik en toepassing van versiersels
5. Nat op nat tegniek (floating)
6. Kwiltwerk
7. Stensilwerk

Hierdie klas se video arsenaal sal met die loop van tyd groter raak soos ek nuwe koekies versier vir klasse ens. Die belegging is eenmalig, met die vooruitsigte vir meer video idees. Veral oor Feestye doen ek baie moeite! Jy het lewenslank toegang tot hierdie klas. Daar is ʼn volledige werkboek wat afgelaai kan word of gestoor kan word om saam met die video’s te werk. 

In stock

Category:
SHARE
Description

[fusion_vimeo id=”389692568″ alignment=”” width=”” height=”” autoplay=”false” api_params=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” css_id=””][/fusion_vimeo]

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Royal Icing – Online Course”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP

Royal Icing - Online Course

R950.00

In stock

You might like..
SHOPPING BAG 1
RECENTLY VIEWED 1
Added to wishlist! VIEW WISHLIST
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!