Hierdie webtuiste word vertaal van Engels na Afrikaans, en daar mag nog Engelse dele wees. Dankie vir die geduld met die proses!

Roosterkoek / Stick bread

Table of Contents

Ek is nou maar een maal ‘n kind van die veld! Kampkos was iets waarmee ek groot geword het, Voortrekkerkampe en plaaslewe het ons die kans gegee om buite te kon kook. Ons het soveel by ons ouers geleer van alternatiewe gaarmaak metodes buite die tradisionele kombuis. Ek onthou op ‘n keer toe my pa vir ‘n lang tyd op ‘n perseel gaan werk het met ingineurs strukture, het ek saam gegaan. Ek dink ek was so in Std 3 gewees. Ek het help kosmaak en natuurlik het ons elke aand gebraai. Ons het in ‘n karavaan gebly en dit was winter gewees. Gelukkig was dit my skool vakansie en was dit nog ‘n avontuur vir ‘n laerskool kind. Ons het baie roosterkoek en tamatie konfyt geëet want wat weet ‘n kind nou van gesond eet! Vandag het die kinders hul eie boshuis en daar kan hulle stok brood maak na hartelus. Graag deel ek ‘n spesiale resep.

Resep
500 g Witbrood meel of Koekmeel
5 ml Kits gis
5 ml Sout
5 ml Suiker of heuning
20 g Botter
300 g Water

Metode
1. Sif die koekmeel, sout en suiker saam. Voeg die gis by en meng eers goed deur.

2. Voeg die water en botter by en knie die deeg totdat dit glad en elasties is vir ongeveer 10 minute. Laat die deeg rus vir ongeveer 30 minute of totdat dit dubbel die volume gerys het.

3. Knie die deeg weer plat en rol ongeveer 3 cm dik uit. Laat die deeg weer staan vir 10 minute en bak oor die oop kole op die rooster en draai om. Braai ongeveer 5 minute per kant.
Vir stokbrood: Draai deeg om dowl stokkie en laat die stokkies regop staan vir 10 minute voordat die broodjie gebraai word en draai die broodjie in die rondte soos jy oor die kole rooster.

English Version

Recipe
500 g White bread flour or cake flour
5 ml Instant yeast
5 ml Salt
5 ml Sugar or honey
20 g Butter
300 g Water

Method
1. Sieve the flour, salt and sugar together. Add the yeast and mix well.

2. Add the water and butter and knee the dough until smooth and elastic, this will take ± 10 minutes. Let the dough rest for ± 30 minutes or until it has doubled in size.

3. Knead the dough again and roll out to a thickness of 3 cm. Let the dough rest again for 10 minutes. Bake over open coals on a grid, bake for ± 5 minutes on a side.
For Stick (bread on a stick) Wrap dough around a dowl stick and let the stick stand up for 10 minutes before you bake it over the coals, turn the bread slowly as it bakes.

Source: Annelien Pienaar, 2016, Kook klasse epos: boerekostwist@gmail.com

Quantity: 12 portions.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (1)
Please login to bookmarkClose
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

4 Replies to “Roosterkoek / Stick bread”

  1. elsalaubscher2014

    Annelien, kan mens skuinskoek maak met dievdeeg asb ? Dankie waardeer

  2. Annelien

    Hallo Elsa, jy kan skuinskoek maak maar gooi so 4 e suiker in die deeg en 4 e botter om dit daardie soet smaak te gee en effens verryk. Lekker bak. Groete Annelien Pienaar

  3. vivier.gesin

    Dankie vir hierdie resep Annelien. Ek wil nog graag vir my kleindogters en kleinseun stokbrood of roosterkoeke maak. Die artikel oor broodbak en gis is weereens baie insiggewend. Dit is ‘n “lywige studiestuk” Baie dankie daarvoor.

  4. Annelien

    Hallo Lynette, mag julle sommer baie voordeel uit hierdie geskrif put. Groete Annelien

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmarkClose

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Hi Twisters!

Welcome to the brand new website! To help you find you feet, we have added a short introductory video for you. Please have a look below before closing this window to help you get the most out of your BKT web experience.

Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!