by boerekostwist | Jul 8, 2024 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Happies, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Nageregte, Patee en Smeersels, Soet Gebakte Goedere, Versiersel, Warm Nageregte
Eg Belgies, met die heerlike geure van Speculaas kruie en fyn koekies in die dekadadente smeer. Ons geniet hierdie smeer met roosterbrood, Franse roosterbrood, koek vulsels en ook ingewerk in versiersels vir n heerlike unieke smaak. Wenk: Voeg ‘n halwe koppie...
by boerekostwist | Jul 4, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Stysels
Met min moeite en een pan kan alles gedoen word wanneer jy beplan om vir die naweek weg te gaan. Met 8 bestanddele kan jy heerlik toor in die boskombuis. Kom loer gerus in op Faceboek by die Boerekos met ‘n Twist kook groep om meer oor heerlike smaaklike disse...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Algemene Bak Inligting, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek glo een of ander tyd sit ons almal met kopkrappers en Jam tertjies, Hertzoggies en Smitties…almal met hul Appelkoos konfyt loop uit…hoe gemaak? Wanneer konfyt uit tertjies kook tydens die bakproses, kan dit ‘n paar redes hê. Hier is ‘n paar...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Beesvleis, BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene
Sodra mens die reis met kruie en speserye begin is daar geen omdraai kans want van kos, tee vir allerlei kure, gebak en vele meer begin jou nuuskierigheid en wel, dan eindig jy soos ek met spensrakke vol kleure en geure. Hierdie mengsel is ‘n resep wat ek deur die...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Diverse, Hulpbronne, Kinders, Kinders, Lesse en Raad
Gesonde eetgewoontes by kinders is essensieël vir hul fisiese en geestelike ontwikkeling. Hier is ‘n paar wenke en strategieë om gesonde eetgewoontes by kinders te bevorder: Maak gesonde kos smaaklik en interessant Kleurvolle eetgoed: Gebruik ‘n...
by boerekostwist | Jun 18, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente
Kampkos, kuierkos, troukos…alles in een. Van ‘n Poffer deur drenk met ‘n sitrus stropie en dan bedek met soet karamel sousie tot ‘n ongelooflike heerlike broodjie of bolletjies en oor die kole in ‘n warm pan soos ‘n Engelse muffin gebak. Hoe dit ookal is,...