by boerekostwist | Jun 7, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Chutney, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Vinnig en maklike tapenade vir ‘n bruchetta platter. Ek gebruik hier die basiese Olyf tapenade resep in my Boerekos met ‘n Twist kookboek en voeg daarby fyn gesnipperde salami met ‘n skeutjie balsamiese asyn. Jy kan ook so bietjie roomkaas inbring vir ‘n meer...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies
Mieliemeel is seker een van ons land se stysel soorte wat die meeste gebruik word. Daar is soveel wat mens met mielies kan doen en een van dit is Nachos. Heerlike bros gebraaide en gegeurde nachos dra by tot ‘n mooi mezze of tappas skinkbord en ook vir snoep happies....
by boerekostwist | Mar 26, 2022 | BKT Members, Brood, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Skons
Geprosesseerde voedsel is seker een van die grootste NEE’s in die Pienaar-woning en klein Filistyn eet gereeld uit ander maatjies se kosblikke hul kasies. Sy het ‘n smaak vir dit ontwikkel maar met dit saam ook bietjie allergiese probleme tov die preserveermiddels...
by boerekostwist | Feb 10, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Vir padkos pak ek altyd droë vrugte, pretzel koekies, neute en paar ander snoephappies. Soos wat mens die pakkies pak bly daar altyd skrapsels oor en dit is hier waar ek begin speel met idees. Die sout van die pretzels is heerlik saam met die suurroom en kondensmelk,...
by boerekostwist | Feb 8, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Kerriekool en Kerriebone is seker so vas aan ons koskultuur soos ons onderklere aan ons lyf. My ma het hierdie resep heerlik getwist vir ons gesin dat daar altyd bottels vol verdwyn het as ons met vakansies kom kuier het. Aan die einde van die resep het ek ‘n...
by boerekostwist | Jan 30, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Malvalekker fondant is vinnig en maklik om te maak. Maar eers wil ek vir jou die verskil uit wys van tradisionele fondant teenoor Malvalekker fondant. Tradisionele fondant is die kook van ‘n suiker stroop wat dan op ‘n koue blad verwerk word en geskraap word totdat...