• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Spek en uie tert vir Kampkos

Spek en uie tert vir Kampkos

by boerekostwist | Jan 26, 2022 | Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente, Sout Groente, Sout Terte

5 Vinnige wenke vir die Spek en Uie tert vir Kampkos Mens kan soos konings eet en vir my kampkos altyd ‘n heerlike uitdaging om my Filistyne se honger te stil. Wanneer ons gaan kamp is daar ‘n paar gaarmaak opsies om te oorweeg want daar is nie net die knetterende...
Turksvy stroop

Turksvy stroop

by boerekostwist | Jan 26, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Turksvy stroop is ‘n heerlike en lekker iets om in die huis te hê om saam met roomys, drankies en vele meer te geniet. Daar is egter ‘n proses om te volg om te verseker jy kry maksimum sap uit hierdie wonder vrug. Vir die kook van turksvy stroop het jy rooi vrugte...
Heel en fyn Vye konfyt met ‘n les

Heel en fyn Vye konfyt met ‘n les

by boerekostwist | Jan 25, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Vye is seker een van die lekkerste konfyte ooit. Heel, halwes of selfs fyn werk met hierdie resep. Daar is egter ‘n paar punte wat jy eers van kennis moet neem voordat jy sommer net weg spring en begin kook. Konfyt les Sandsuiker is jou grootste vyand met vye en...
Vissmeer, maar jou eie

Vissmeer, maar jou eie

by boerekostwist | Jan 18, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Seekos, Vis

So kom alles tot ‘n einde in hierdie era! Weg is Redro en Anchovy paste, maar moenie kommer want ons gaan ons eie maak wat gesond en heerlik is. Jy kan self die hoeveelheid vis aanpas na gelang van keuse…maar hier is die basis wat ek al vir 23 jaar lank op...
Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

by boerekostwist | Des 9, 2021 | Aartappels, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Stysels

Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word.  Die balletjies kan gevul word met spek, kaas en groente.  Dit kan as vingerkos of bygereg...
Vegan egg free mayo / Vegaan/Vegetariese eiervrye mayo

Vegan egg free mayo / Vegaan/Vegetariese eiervrye mayo

by boerekostwist | Des 8, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout

In hierdie baie eenvoudige resep kan daar van selfs ‘n Bamix, blender stok tot handmenger gebruik gemaak word om hierdie heerlike eiervrye mayo te maak. Jy sal nie eens weet dit is nie n egte mayo nie, so heerlik en romerig is dit. ¾ k kekerertjie water...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com