by boerekostwist | Jul 28, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Seekos, Vis
Daar is niks so heerlik soos ‘n vars vars vissie gekoop by die hawe as die vissersbote in kom. Seker een van die redes hoekom ek altyd met wegbreek sessies na die kus seker maak ons bespreek by ‘n kampeer plek wat ook naby ‘n hawe is of viswinkel met vars vis. Ek hou...
by boerekostwist | Jul 14, 2022 | Brood, Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Skuinskoek het sy oorsprong vanaf die Noord-Kaap en met oorlewering van een vrou na ‘n ander het hierdie resep versprei oor die honderde jare heen. Elke kontrei het maar sy eie weergawe van hierdie heerlike happie gehad. Soos ek die storie ken het die vroue met...
by boerekostwist | Jul 14, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie koek is VEERLIG en dekadent! Dit oorsprong is van Italiaanse oorsprong en verseker ryk en lekker! Die meng tegniek vir hierdie koek is bietjie anders as die normale koek resep en meer ʼn botterkoek of pound cake tegniek, met die verskil dat die botter saam met...
by boerekostwist | Jul 2, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sous
Outydse groente en mayo smeer is iets wat die Pienaar woning altyd seker maak dat daar voorraad is. My seuns is gek oor die smeer en smeer dit op en oor alles. Van toebroodjies, burgers, Franse roosterbrood, slaaisous… 6 geel wortels, geskil 1 rooi soetrissie,...
by boerekostwist | Jun 26, 2022 | Artikels, Hulpbronne, Lesse en Raad
Zinzino het op die regte tyd in my lewe gekom na ‘n paar baie moeilike maande om ‘n balans te vind met Hashimoto’s se siekte wat vir ‘n langtyd onder beheer was. Die inflimasie in my liggaam was so hoog dat ek by tye nie eens my vingerpunte kon voel. Maak nie saak hoe...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soppe
Die hart van enige sop is die aftreksel en bees stert gee ‘n heerlike dik en romerige tekstuur aan die sop sonder enige noemenswaardige verdikkers. Ek gebruik egter ‘n tegniek om bietjie meel te verbruin om die sous wel te bind en eenvormigheid tov kleur te kry met...