by boerekostwist | Sep 9, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sous
Ons as gesin is baie lief vir ‘n Ceasar slaai en dan nog die unieke slaaisous daarby. Met my Bamix gereed gaan alles soos blits! 6 knoffel toontjies, skoon gemaak. Hoe varser die knoffel hoe beter 3 anchovy filette met olie 2 eiergele van jumbo eiers 125 ml vars...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, Beskuitjies, Kinders, Koekies
Ons spot al oor hierdie koekies en almal eet heerlik saam. Die katte en die mense. Beidekante toe is dit heerlik en ook gesond. 1 k volkoring steengemaalde meel 1 k laevet poeiermelk 1 k tuna stukkies in water, goed dreineer 2 eiers 1/4 tot ½ k water Voorverhit oond...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | BKT Members, Diabetes, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Muffins, Suikervry
Diabete en insulien weerstandiges trek maar swaar as dit kom by lekker eet en hierdie lae kalorie muffin is perfek vir tussen in met kosblik idees en ook vir besige mense. Dit is ʼn klam en geurige happie. Vrieskas vriendelik om die GI van die produk ook effe te...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie resep is aangepas vanaf die Growwe karringmelk beskuit met ‘n Les 500g Botter of Bak margarien 80% vetinhoud 400g Treacle sugar (sagte bruinsuiker) 2 Eiers geklits 500ml Karringmelk 800 g Koekmeel 200 g Maltabella meel (rog kan ook hier gebruik word,...
by boerekostwist | Sep 2, 2022 | Algemene Bak Inligting, Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie blink gladde drup versiersel is die hele geheim tot die sukesvolle afronding van die bederf happie. Jy kan die dikte aanpas nagelag van jou keuse deur lepel gewys water by te voeg. Oppas vir te dun. Doop eers of bedruip die produk om te toets en pas dan daarna...
by boerekostwist | Sep 1, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
‘n Vinnig alles in een nagereg so oor die kole. Ontbyt kos word ook sommer jou nagereg met die lekkerste kinkel met geure van karamel, piesang en die bros kraak van muesli en neute! Voeg daarby ‘n skeutjie room en jou dag word net nog beter! Jy kan hierdie gereg met...