by boerekostwist | Okt 24, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Heerlike eierlose sjokkolade mousse tertjies perfek as nagereg of net gewone soet bederf bedien word. Dit kan in klein vormpies bedien word of as een groot tert. Tegniese aspekte 1. Vorms: Verkieslik ronde vorms sonder ʼn bodem wat makliker kan ontvorm. Sny repe van...
by boerekostwist | Okt 24, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Diabetes, Fyn Bak, Hulpbronne, Koekies, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Diabetiese gemmerkoekies. Die resep het ‘n wyle geneem om te ontwikkel want die koolhidrate tellers wou nie lekker saamwerk vir ‘n veilige koekie. Onthou groot asb met diabete dat koekmeel of alternatiewe meelsoorte steeds hoog in koolhidrate is en daarom moet porsie...
by boerekostwist | Okt 20, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Voorgeregte
Wie hou nou nie van ‘n gevulde broodjie nie? Veral as mens nou self ‘n broodjie kan bak! As mens opreis gaan is mens soms nie lus om kos te koop wat jy al voor moeg geeet is maar om eerder tuis ietsie aanmekaar te slaan en saam te neem. Indien jy al die smere vooraf...
by boerekostwist | Sep 30, 2022 | Bak, Beskuitjies, Fyn Bak, Hulpbronne, Kinders, Koekies, Lesse en Raad
Spritz koekies is ‘n wonderlike botter koekie basis met ‘n baie sagte deeg wat spuitbaar is vir koekie drukkers. Die oorsprong van die koekie is van Skandenawiese afkoms en as mens die naam in Duits sou vertaal kom dit neer op ‘n “squirt”/druk. Dus pas die naam by die...
by boerekostwist | Sep 15, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ons het almal ‘n fassinasie met een of ander vorm van soet en sjokolade, wel, sjokolade is gesond…geen grappies! Dit help die brein om endorfiene af te skei, so dit maak mens oor die algemeen baie beter voel…so eet goeie kwaliteit sjokolade! Daar is ʼn groot...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Kinders
Onlangs gehoor een van ons honde is ʼn diabeet. My morsdood geskrik en nie geweet dit kan ʼn troeteldier oorkom! Ek het dadelik begin navorsing doen en hierdie resep opgespoor. Jy het wel ʼn paar opsies met hierdie resep om dit so rou of gaar vir jou troeteldier te voer....