Vegetariese Herderspastei

Vegetariese Herderspastei

Ons geniet gereeld tuis ‘n Vleislose Maandag. Veral met die manne in die huis wat lief is vir vleis moet ma maar altyd planne maak om die are skoon te hou. Ek hou van vegetariese disse en sal altyd vir myself so ‘n bederf ietsie op die kant maak. Hier is my weergawe...