by boerekostwist | Okt 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente, Sout Terte
Ek het vir die gluten allergië die reseppie in hakkies by die bestanddele lys aangepas. Ek het die gluten vrye een gemaak en die smaak is nogsteeds perfek en dit bak sonder enige probleme. RESEP 250 ml Blomkool, fyn gemaak, sag gekook, dreineer goed 250 ml Broccoli,...
by boerekostwist | Jul 5, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente
Spinasie is ʼn veelsydige groente en vir my moet daar altyd spinasie reeds verwerk in die vrieskas wees. Ek kry baie navrae oor die verwerking en kook van spinasie. Daarom het ek dit goed gedink om vir julle hierdie artikel saam te stel. Laat somer spinasie is soms...
by boerekostwist | Mei 31, 2019 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Sout Groente
Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op ‘n dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Dit was omtrent...
by boerekostwist | Sep 7, 2018 | Gratis Resepte, Sout Groente
Vars groente is deesdae volop in supermarket in reeds verwerkte vorm beskikbaar. Ek is baie lief vir baba spinasie blare, wortel repies, uie, tuin ertjies…alles met ‘n heerlike kraak in elke happie. Daarmee saam is dit belangrik om ‘n heerlike sousie oor die gebraaide...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | Aartappels, Beesvleis, Gratis Resepte, Groente, Patee en Smeersels, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Gemarineerde Lende skywe 2 x 300g Lende skywe 5 e olyf olie Giet olyf olie oor die vleis en vryf in aan beide kante. Laat eenkant om te marineer vir 1 uur of oornag. Die olyf olie verseker ‘n sagte vleis met sappige binne kant. Wenk: Moenie sout vooraf op die vleis...