by boerekostwist | Mar 16, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Slaaie, Sout Groente, Spesiale Dieet
Hierdie resep kan met suiwer net met kool gemaak word of ‘n paar variasies soos wortel, rooi ui en spinasie of selfs kale gemaak word. Hierdie gereg kan as koue slaai, bykos of hoofgereg vir ‘n volledige ete bedien word. Dink aan piekniek volgraanbroodrolle en elke...
by boerekostwist | Jan 26, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Sout Groente
Boompies ala die Filistyne! As ek vra watter sout groente die ouens wil eet dan is dit of Groenboontjie bredie of Boompies. Hierdie is ook die groente van keuse vir my gesin omrede Brokkoli soveel vitamiene en minerale bevat. Daar is meer Kalsium in brokkoli as in ‘n...
by boerekostwist | Okt 26, 2017 | BKT Members, Sout Groente
Elke huis in ons land ken groenbone en saam met ‘n Sondag maal is hierdie gereg onontbeerlik. Hierdie gereg het sy ontstaan gehad vanweë my een kind wat van kleins af ’n probleem gehad met met gladde tekstuur kosse. Ek het net eenvoudig die bestanddele heel gelaat en...
by boerekostwist | Sep 14, 2017 | BKT Members, Sout Groente
Jy kry die kool liefhebbers en dan die kool haters…ek is die liewe ene. My Filistyne het aanvanklik maar swaar aan kool geëet. Manlief se moeder was die dierbaarheid vanself, maar het die kool net opgekook en sout en peper oorgesit. Dit is die idee wat my man...
by boerekostwist | Jun 8, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Sout Groente, Stysels
Oorskiet kapokaartappels ,jou lekker ding! Hierdie gereg het ons op ‘n keer as kampkos geniet en later het die resep sy pad na die kombuistafel gevind. Dit is bietjie afgerond en vandag kan die kinders nie genoeg kry nie. Wat die gereg so veelsydig maak is die feit...
by boerekostwist | Apr 20, 2017 | Aartappels, BKT Members, Glutenvry, Sout Groente, Sout Terte, Spesiale Dieet
Eg Italiaans as kan wees en een van my persoonlike gunsteling ontbyte om met vriende en familie te geniet. Die basis is altyd eier om die bestanddele te bind en die variasies is oneindig. 1 medium aartappel grof gerasper 1 medium ui, ringetjies gesny 1 soetrissie,...