by boerekostwist | Sep 6, 2023 | Bak, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Dit is ‘n nuwigheid om kortpad te kies, of is dit hase pad as dit kom by glad versierde koeke, veral met ganache versiersels. Laat sny ‘n stukkie asetaat of buigbare plastiek materiaal sodat dit hoog genoeg bo die lae van die koek kan uitsteek en dan ook waar dit in...
by boerekostwist | Aug 28, 2023 | Artikels, Diabetes, Diverse, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Glutenvry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Eiervrug… hier is so bietjie “food for thaught” en waarom ek so lief is om dit te plant en verwerk in gedroogde formaat soos poeiers, vegan biltong, vries, pekel en vele meer! Aubergine, Melongene, Brinjal is die name wat gebruik word vir ‘n heerlike...
by boerekostwist | Aug 25, 2023 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Hierdie resep het verseker my lewe in soveel opsigte net verbeter… Dit het ‘n wyle geneem om by hierdie resep uit te kom om vir my dogtertjie die beste te gee tov wat in haar kosblikkie elke dag gepak word. Met die ouer boeties was daar nie iets soos allergieë of...
by boerekostwist | Aug 24, 2023 | Aartappels, Biltong, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Slaaie, Sout Groente, Stysels
Soms het mens net ‘n naweek se breek nodig om die batterye te laai, maar meer nog, om nie jouself die heeldag voor die kospotte te vind nie. Ons is baie lief as gesin vir aartappels in enige vorm of geur en ‘n heerlike vullende stysel daarby. Saam met hierdie...
by boerekostwist | Aug 21, 2023 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Panna Cotta is vir my amper soos die Crème Caramel van gestolde nageregte maar een verskil is ons bak hierdie nagereg nie, maar smelt en dan stol dit op sy eie tyd. Vir my moet die perfekte Panna Cotta NIE ‘n vetterige nasmaak gee, maar fluweel sag met ‘n sagte noot...
by boerekostwist | Aug 21, 2023 | BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
Die geskiedenis rondom Bretzels is vir my altyd mooi om oor te dra. Dit is ʼn Duitse tradisie om Bretzels te bak. Honderde jare gelede is die Bretzel se vorm ontwikkel om die kruis wat dit maak in die middel, gekruisde arms wat bid uit te beeld. Meer nog, is hierdie...