by boerekostwist | Aug 10, 2023 | Beesvleis, Biltong, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Wildsvleis
Hierdie heerlike geurige spesery mengsel resep kom al van kleintyd met my saam. Ek kan altyd onthou het hoe my pa die “foelie” van die neutmuskaat af getrek met sy skerp knipmes, en dan hierdie fyn draadjies gerooster het saam met koljander sade. Daarna het hy die...
by boerekostwist | Jul 20, 2023 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Geheime vir Chili con Carne Hoewel daar geen vaste geheime bestanddele is vir chili con carne nie, kan sekere bestanddele diepte en geur aan die gereg toevoeg. Hier is ‘n paar voorstelle: Kakaopoeier: Voeg ‘n klein bietjie onversoete kakaopoeier by om die...
by boerekostwist | Jun 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte
Ek hou van lekker kampkos en veral as daar oorskiet pap is om dit dan in hierdie paptert balletjies te omskep. Jy kan egter ook met vars mieliepap die gereg brei. Jy is daarom nie beperk om te kan Twist met die resep! In hierdie resep verwys ek ook na kort paaie en...
by boerekostwist | Jun 9, 2023 | Beesvleis, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Terte
Peppersteak pastei is seker een van die lekkerste items op ‘n spyskaart. In hierdie resep fokus ek op die bereiding van die vulsel en gee skakels na Pastei deeg resepte wat oorweeg kan word. Ek hou van die tradisionele warmwater pastei deeg opsie omdat dit so vinnig...
by boerekostwist | Jun 1, 2023 | Beesvleis, Chutney, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kruie en Speserye, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Pluimvee, Proteïene, Seekos, Vark, Vis
Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is...
by boerekostwist | Mei 18, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
Botter, kaneel, heuning en Pekans maak die wonderlikste van kombinasies ooit. Graag deel ek met julle iets uit my kinder-tyd. Ons boer met Pekans en dit het my terug geneem na ons ou Pekan boom op Remhoogte in Skeerpoort. Ons kon nie wag dat die Pekans ryp word. Ons...