by boerekostwist | Jun 1, 2023 | Beesvleis, Chutney, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kruie en Speserye, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Pluimvee, Proteïene, Seekos, Vark, Vis
Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is...
by boerekostwist | Mei 18, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
Botter, kaneel, heuning en Pekans maak die wonderlikste van kombinasies ooit. Graag deel ek met julle iets uit my kinder-tyd. Ons boer met Pekans en dit het my terug geneem na ons ou Pekan boom op Remhoogte in Skeerpoort. Ons kon nie wag dat die Pekans ryp word. Ons...
by boerekostwist | Mar 20, 2023 | BKT Members, Brood, Gesond, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Hummus…die perfekte vegetariese en vegan protein bom ooit. My huis is NOOIT sonder ‘n potjie! Ek berei ‘n 500g pakkie met kekerertjies (chickpeas) en vries as daar te veel uit kom vir latere gebruik. As jy geduld aan die dag le gaan hierdie resep jou groot...
by boerekostwist | Des 21, 2022 | BKT Members, Chutney, Fyn Bak, Happies, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
‘n Heerlike kleurvolle slaai en ook kaas- en charcuterie bord, bros en krakerige sous. Hierdie botteltjie witgoud maak ook die aller mooiste gebottelde geskenkies aan spesiale gaste en ook kuiermense. Oorweeg ook om ʼn gegeurde roomkaas bal te maak wat dan in baie fyn...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Happies, Koekies, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sous, Suikervry
Neutebotters is voedsaam en ook baie vinnig om te maak. Om hierdie happies te berei is dit raadsaam om altyd VARS neute te gebuik. Boom- en grond neute is geskik vir hierdie metode. Sekere neute moet vooraf gerooster word om die soetheid uit te haal en ook die olies...
by boerekostwist | Jul 2, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sous
Outydse groente en mayo smeer is iets wat die Pienaar woning altyd seker maak dat daar voorraad is. My seuns is gek oor die smeer en smeer dit op en oor alles. Van toebroodjies, burgers, Franse roosterbrood, slaaisous… 6 geel wortels, geskil 1 rooi soetrissie,...