Salami en Olyf growwe tapenade

Kaasballetjies

Ek het op hierdie wonderlike reseppie van my Moeder afgekom. Sy het elke jaar vir my Pa se werksmense wat kom kuier het hierdie duur happie saam met drankies gemaak. Keurig en met skop! RESEP 200 g Rosyne of pruimedante – ontpit en fyn opgekap en dan geweek...
Salami en Olyf growwe tapenade

Hummus

Hummus is ʼn heerlike manier en ook gesonder opsie om botter en margarien as smeer op toebroodjies te vervang. Ek maak altyd hierdie basis resep en voeg dan so bietjie mayonnaise of jogurt by om dit meer romering te maak. Verder is dit ʼn doop sous en kan ook by ander...