Son gedroogde Tamatie pesto

Son gedroogde Tamatie pesto

Geure en kleure wat enige ete kan opkikker. Vir my het ek die goue middeweg gevind met hierdie pesto wat ek jare gelede ontwikkel het. Eers het dit begin met ‘n groente tuin wat ‘n oormaat tamaties opgelewer het. Ek was gedwing om ‘n derde opsie te oorweeg ipv...
Kondensmelk Mosterd

Kondensmelk Mosterd

Ons het met “wiel neusie vleis“ (varkie) geleer om die heerlike mosterd te eet. Verder het ons eerder die mosterd as botter op ons toebies vir skool verkies, saam met hoender en oorskiet koue vleis. Die mengsel hou maande in die yskas. Jy kan 200 ml mayonnaise...
Sjokolade smeer

Sjokolade smeer

Hierdie sjokolade smeer het meer as een variasie. Jy kan besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade. Iemand op die Boerekos met ‘n Twist groep het gevra vir ’n Nutella resep en hierdie was ’n variasie op laas genoemde. Ongelukkig is die neute pasta skaars soos...