Koekies

Choc-chip cookies

Hierdie resep bak ek oor en oor met my kinders gedurende die vakansies. Veral die kleiner kindertjies geniet die tyd in die kombuis en is selfs bereid om skottelgoed te was en “opruim-tyd” te doen. ‘n Heerlike gesins projekkie. Ek vervang die sjokolade splinters met neute of helfte van beide in die koekie se basiese [...]

2017-11-21T17:22:24+02:000 Comments

Romany Creams

Groot dank aan my Kos-ikoon, Caroli de Koster en outeur van menige kookboeke vir haar wonderlike resep wat sy met ons deel. Indien dit jou ooit beskore kan wees om haar boek reeks: The Art of Cooking aan te skaf, sal ek jou beloof, die boeke is van hoogstaande gehalte wat Vakkundige inligting aanbetref. [...]

2019-03-25T10:14:24+02:000 Comments
Load More Posts