by boerekostwist | Jul 2, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sous
Outydse groente en mayo smeer is iets wat die Pienaar woning altyd seker maak dat daar voorraad is. My seuns is gek oor die smeer en smeer dit op en oor alles. Van toebroodjies, burgers, Franse roosterbrood, slaaisous… 6 geel wortels, geskil 1 rooi soetrissie,...
by boerekostwist | Jun 26, 2022 | Artikels, Hulpbronne, Lesse en Raad
Zinzino het op die regte tyd in my lewe gekom na ‘n paar baie moeilike maande om ‘n balans te vind met Hashimoto’s se siekte wat vir ‘n langtyd onder beheer was. Die inflimasie in my liggaam was so hoog dat ek by tye nie eens my vingerpunte kon voel. Maak nie saak hoe...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soppe
Die hart van enige sop is die aftreksel en bees stert gee ‘n heerlike dik en romerige tekstuur aan die sop sonder enige noemenswaardige verdikkers. Ek gebruik egter ‘n tegniek om bietjie meel te verbruin om die sous wel te bind en eenvormigheid tov kleur te kry met...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Chutney, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Vinnig en maklike tapenade vir ‘n bruchetta platter. Ek gebruik hier die basiese Olyf tapenade resep in my Boerekos met ‘n Twist kookboek en voeg daarby fyn gesnipperde salami met ‘n skeutjie balsamiese asyn. Jy kan ook so bietjie roomkaas inbring vir ‘n meer...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies
Mieliemeel is seker een van ons land se stysel soorte wat die meeste gebruik word. Daar is soveel wat mens met mielies kan doen en een van dit is Nachos. Heerlike bros gebraaide en gegeurde nachos dra by tot ‘n mooi mezze of tappas skinkbord en ook vir snoep happies....
by boerekostwist | Mar 26, 2022 | BKT Members, Brood, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Skons
Geprosesseerde voedsel is seker een van die grootste NEE’s in die Pienaar-woning en klein Filistyn eet gereeld uit ander maatjies se kosblikke hul kasies. Sy het ‘n smaak vir dit ontwikkel maar met dit saam ook bietjie allergiese probleme tov die preserveermiddels...