by boerekostwist | Aug 23, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte
‘n Vinnige en heerlike resep om almal te bekoor. Jy kan basies enige bessie soort of selfs appel, pere, perskes en vele meer in die plek van bessies te gebruik of selfs kombinasies daarvan doen. Vir die kors: 1 1/2 koppies meel 1/4 koppie suiker 1/2...
by boerekostwist | Jun 4, 2024 | BKT Members, Lidmaatskappe, Terte
Sjoe, hierdie koek laat my terug dink aan Ouma Kitty Smit. Sy self was al ‘n bejaarde dame en het die Skeerpoort Ouetehuis gehad. Ek onthou my oupa het ook vir ‘n rukkie by haar loseer totdat my ouers sy huisie ingerig het. Sy was as jong vrou weduwee...
by boerekostwist | Mei 1, 2024 | Artikels, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Lemon Meringue, Lemon Curd pie…ja as jy hier lees kan jy ook seker daarvan getuig dat jy al self kopkrappers met hierdie tert gehad het! Onthou asb dat ‘n Lemon meringue pie / Curd pie net ‘n rak lewe het van 3 dae!!!! Nie weke! So hierdie is wat mense altyd die...
by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Sout Terte
Heerlik, lig en veelsydig is hierdie veerligte happie. Die poffertjies kan met of sonder ‘n vulsel bedien word. My persoonlike beste, warm uit die oond sonder ‘n vulsel en een groot behaaglike hap! Geniet. Wenk: Hierdie mengsel kan dae voor die tyd gemaak...
by boerekostwist | Mar 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Biltong, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koekies, Lidmaatskappe, Muffins, Patee en Smeersels, Proteïene, Rooivleis, Sout Terte
Biltong en kaas is wonderlike pasmaats. Hierdie happies is heerlik met die dik kaas sous wat as vulsel gebruik word. Jy kan die koekies enkel of as dubbel laag maak. Soort van ‘n sout weergawe van ‘n Macaron net met die Boere Twist by. Maak seker dat die sous goed af...
by boerekostwist | Jun 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte
Ek hou van lekker kampkos en veral as daar oorskiet pap is om dit dan in hierdie paptert balletjies te omskep. Jy kan egter ook met vars mieliepap die gereg brei. Jy is daarom nie beperk om te kan Twist met die resep! In hierdie resep verwys ek ook na kort paaie en...