Slaai

Rooibosbessie roomkaas met jong beet en balsamiese asyn reduksie

‘n Heerlike en baie eenvoudige voorgereg om te brei en na die tyd…gaste wat sal smeek vir die resep! Ek gebruik klein jong. gaar beetjies en spoel dan in suurlemoen water af sodat dit langer in die yskas kan hou. As jy dit nie doen sal die beet gou afgaan. Die gereg bestaan verder uit [...]

2018-12-01T21:16:11+00:000 Comments

Framboos asyn

Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik word…selfs al appelliefies gebruik en dit was heerlik! 500 g frambose, fyn gedruk 1 liter [...]

2018-04-06T16:44:26+00:000 Comments

Romerige Avokadopeer slaaisous

‘n Maklike en geurige slaaisous wat selfs ‘n kind aan mekaar kan slaan. Rak lewe is ongeveer 7 dae. Hierdie sousie is gepak met natuurlike goedheid soos omega’s, vitamiene en minerale wat in sy beste vorm voorkom naamlik, vars! Verder kan dit vir meer as net ‘n slaaisous gebruik word, dit kan ook vir ‘n [...]

2018-03-26T18:49:01+00:000 Comments

Suurkool Twist!

Hierdie resep kan met suiwer net met kool gemaak word of ‘n paar variasies soos wortel, rooi ui en spinasie of selfs kale gemaak word. Hierdie gereg kan as koue slaai, bykos of hoofgereg vir ‘n volledige ete bedien word. Dink aan piekniek volgraanbroodrolle en elke persoon skep self wat hul wil op die rolletjie…heerlike [...]

2018-03-16T16:47:47+00:000 Comments

Gemarineerde Feta en Botteskorsie slaai

Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n verdere plus punt. Kom ons begin. 6 k botterskorsie blokkies van [...]

2017-09-22T08:19:38+00:000 Comments
Load More Posts