by boerekostwist | Apr 12, 2019 | BKT Members, Chutney
Die geur van kaneel en appel is altyd n heerlike kombinasie. Wanneer ek kerrie bredies bedien is daar altyd so ‘n potjie op my tafel. Appels is heel jaar beskikbaar en hierdie resep word met bestanddele wat in jou gewone inkopie lys inval gemaak. Dus, niks luukse of...
by boerekostwist | Des 7, 2018 | BKT Members, Chutney, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Een van my persoonlike gunstelinge in die somer maande op ‘n skyfie vars gebakte brood. Hierdie resep vereis harde groen mango’s en ‘n baie skerp en groot mes. Sulke harde vrugte moet op ‘n kombuis lappie gesny word om te verhoed dat dit gly en...
by boerekostwist | Mei 1, 2018 | Biltong, Chutney, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Sout Terte
Pansmeer neem die plek in van kleefwerende kossproei. Vind die resep in die Boerekos met ‘n Twist kookboek Biltong kaaskoek: p165 Boerekos met ‘n Twist kookboek Lewer 8 porsies Hierdie kaaskoek is ongelooflik heerlik en luuks – ’n kruising tussen ’n quiche...
by boerekostwist | Apr 24, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Sous, Vark
Episode 3 van Boerekos met ‘n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was daar gesonde kos op die tafel. Die program se doel is om jou te...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie slaai is gepak met vitamiene en minerale, kraakvars uit die tuin. Maak die slaai in die aparte 2 dele ‘n paar dae voor die tyd. Ons neem dit gereeld saam as ons gaan kamp. Letterlik net roer en gooi na ‘n langdag se rond rits in die veld agter wild aan. 500 g...
by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik...