Kruisement jellie

Kruisement jellie

Ment jellie is vir my een van die heerlikste items op die spyskaart wanneer ek ʼn stukkie skaapboud beplan. Dit is heel eenvoudig om te maak en kan ook vir 3 maande op die rak gestoor word. Hierdie resep is genoeg om ongeveer 1 x 400 ml bottel jellie te maak. Maar ek...
Suurlemoen botter

Suurlemoen botter

Hierdie is seker een van die souse wat sommer baie in die Pienaar woning gebruik word. Nie net vir vis nie, maar ook oor warm aartappels wat in sout water op gekook word, pasta, hoender, aspersies, mangetout, gestoomde groenbone, sampioene en vele meer. Net twee...
Suurlemoen botter

Brood sous

Hierdie heerlike sous het ons geleer eet saam met gestopte vleis rolle, heel hoender of sommer net ‘n warm doopsous vir ‘n fodue. Jy kan ekstra kaas, fyn biltong en wat jy ook al in die kombuiskas kan vind in sit. RESEP 1 Ui, medium, heel 8 Naeltjies, heel 1 Loerier...
Suurlemoen botter

Monkey gland sous

Die oorsprong van hierdie resep is onduidelik en meer en meer wil dit vir my voorkom dat daar ‘n Suid-Afrikaanse vinger in die pastei gevind kan word. Hoe dit ook al sy, dit is verseker ‘n heerlike sous om as byvoeging tot burgers en vele meer gevoeg te word of as...