by boerekostwist | Okt 17, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Slaaie, Sous
My gesin is baie lief vir vars eet. Dus is daar altyd een of ander groente of vrug uit my tuine wat in hierdie ligte ete of slaai gebruik word. Jy besluit dus op die slaai komponente wat in gaan. Vir my is daar niks so lekker soos ‘n kersie tamatie, pynappel,...
by boerekostwist | Sep 16, 2020 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! ‘n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy ‘n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Botterskorsie(butternut) of Ysterpampoen skywe soveel jy wil! Sprinkel met olyfolie, bietjie...
by boerekostwist | Des 18, 2019 | Beesvleis, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Sous
RYK DEMI-GLAZE SOUS VIR KWALITEIT VLEIS SNITTE Demi-glaze word gebuik by baie duur, sagte vleis snitte om geur by te sit. Dit is eintlik ‘n bruinsous wat 2 dae neem om te maak. Propvol geur en effense alkohol geurtjie, die moeite werd om te maak, daarom dat dit...
by boerekostwist | Nov 30, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad, Marinades, Sous
Die perfekte roerbraai sous en word ook wonderlike geskenk idees! Verder heerlik oor pizza basisse, verdun met room vir slaaisous, doopsous asook perfekte marinade! Vinnig en maklik om te berei. 1 kg pypappel 20 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap...
by boerekostwist | Nov 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sous
“Apple sauce” is ‘n heerlike item om altyd in die kombuis te hê omdat dit amper oor enige gereg bedien kan word. My gesin is baie lief vir die sous oor ontbyt pap soos gekookte hawermout, roomys, plaatkoekies, franse roosterbrood, wafels, jogurt, vleis, toebroodjies,...
by boerekostwist | Nov 12, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad
‘n Heerlike bederf vir spesiale gaste asook netjiese afronding van geregte. Hierdie resep het ek in 2000 ontwikkel toe dit hoog mode was en tot vandag is daar altyd ‘n botteljie “fake kaviaar” in my yskas. Ek het vir studente touwys gemaak het...