Mayonnaise

Mayonnaise

Tuisgemaakte mayonnaise is iets wat altyd in my huis gemaak word en die geure van die mayo word ook na gelang van die seisoen aangepas agv die beskikbaarheid van vars kruie en speserye. Raklewe in die yskas 14 dae. 2 eiergele van ‘n jumbo eier 125 ml olie 30 ml...