by boerekostwist | Mar 26, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
‘n Maklike en geurige slaaisous wat selfs ‘n kind aan mekaar kan slaan. Rak lewe is ongeveer 7 dae. Hierdie sousie is gepak met natuurlike goedheid soos omega’s, vitamiene en minerale wat in sy beste vorm voorkom naamlik, vars! Verder kan dit vir meer as net ‘n...
by boerekostwist | Feb 23, 2018 | BKT Members, Chutney
Groen- en ryp mango’s werk perfek met hierdie blatjang resep. Die blatjang kry eenvoudige bestanddele sodat die mango smaak behoue bly tydens die kookproses. Warm bottellering van die produk is baie belangrik sodat die raklewe verleng kan word na 12 maande op...
by boerekostwist | Feb 19, 2018 | BKT Members, Soppe, Sous
Die verskil tussen Aftreksel en “Bone broth” is basies die feit dat die “Bone broth” vir baie langer en laer temeperatuur gekook word om maksimale nutrient onttrekking te laat plaasvind. Verder word Appel asyn by die “Bone broth” gevoeg sodoende te help om minerale...
by boerekostwist | Feb 19, 2018 | BKT Members, Soppe, Sous
Aftreksel is die basis van menige geregte in die kombuis en deur jou eie te vervaardig sonder enige preserveermiddels en toegevoegde soute…kan dinge net lekkerder raak in elke gereg wat jy berei. Daar is soveel nadelige dinge in pakkies sop poeier dat dit beter is om...
by boerekostwist | Jan 5, 2018 | BKT Members, Sous
Wat is Pindasous? Dit is ‘n grondbone botter basis sous en vir my seker een van die wonderlikste souse met geure wat eenvoudig net ongelooflik goed saam werk. Hierdie sous is uiters veelsydig en kan vir ‘n verskeidenheid geregte gebruik word. Vir my is die...
by boerekostwist | Okt 20, 2017 | BKT Members, Chutney
Ek kan nie vir julle vertel hoeveel groenbone my Ma se hande verwerk het in haar lewe! Ons het so ‘n oulike boontjie kerwer van Pineware, so ‘n groene, wat ons male sonder tal moes draai. Vandag is dit ‘n antieke stukkie mooi in my kombuis vir uitstal doeleindes. Maar...