Romerige Avokadopeer slaaisous
‘n Maklike en geurige slaaisous wat selfs ‘n kind aan mekaar kan slaan. Rak lewe is ongeveer 7 dae. Hierdie sousie is gepak met natuurlike goedheid soos omega’s, vitamiene en minerale wat in sy beste vorm voorkom naamlik, vars! Verder kan dit vir meer as net ‘n slaaisous gebruik word, dit kan ook vir ‘n […]
Annelien2018-03-26T18:49:01+02:00