by boerekostwist | Sep 25, 2017 | Chutney, Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, Proteïene, Vark
Daar is niks so heerlik soos ‘n bietjie spek gekombineer met ‘n soetigheid vir padkos en ook kuierkos. Ek deel graag met jou ‘n uittreksel van my kookboek: Vleis die omvattende gids/ Meat: the ultimate guideDie Bacon jams wat ek al geproe het, het...
by boerekostwist | Sep 23, 2017 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir...
by boerekostwist | Sep 13, 2017 | BKT Members, Chutney, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Soms is mens lus vir ietsie met byt, maar ook geurig en dekadent. Hierdie rissie konfyt is die perfekte pasmaat vir soppe, souse, doopsous, blatjang vervangers en vele meer. 300 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap 300 g rooi soet rissie (peper),...
by boerekostwist | Aug 15, 2017 | BKT Members, Chutney
Daar is altyd ‘n gespot as ek hierdie sous met hoenderlewertjies tydens ontbyt bedien…dan roep ons dit Skoonma se tong of Bedaar vrou bedaar! Hierdie sous is warm en geurig met die pikante smaak van rissie wat deur kom. Jy kan verder besluit of die sous...
by boerekostwist | Jul 2, 2017 | BKT Members, Chutney
Hierdie resep is ‘n variasie op die tradisionele met die byvoeging van unieke bestanddele. Hierdie ingelegde produk kan lank op die rakke hou, verder kan dit basies met enige gereg geniet word. Kaas borde, hamburgers, bruchetta platters en vele meer. Die...
by boerekostwist | Jun 27, 2017 | BKT Members, Sous
Bruinsous is wonderlik in die sin dat dit as sous op sy eie bedien kan word oor pasteie en ander vleis snitte soos boud vleis ens. Ek gebruik ook hierdie sous resep om my bredies mee te verdik in die plek van pakkies poeiers vol preserveermiddels en bestanddele wat...