by boerekostwist | Jun 12, 2017 | BKT Members, Patee en Smeersels, Sous
Ons het met “wiel neusie vleis“ (varkie) geleer om die heerlike mosterd te eet. Verder het ons eerder die mosterd as botter op ons toebies vir skool verkies, saam met hoender en oorskiet koue vleis. Die mengsel hou maande in die yskas. Jy kan 200 ml mayonnaise...
by boerekostwist | Jun 2, 2017 | BKT Members, Lidmaatskappe, Marinades, Sous
Ons het as kinders preserveermiddel-vry grootgeword weens ’n diabeet sussie wat amper vir alles allergies was. Moeder het baie moeite met ons kos gedoen en almal was maar verplig om gesonder te leef. Met hierdie resep het ons grootgeword en tot vandag toe maak ek vir...
by boerekostwist | Des 20, 2016 | BKT Members, Marinades
Hierdie is ‘n vinnige sousie om te maak en bevat al die bestanddele in ‘n normale koskas. Die sous braai die vleis mooi bruin en gee ‘n heerlike taai toffie lagie. Dus, suig die vingers af lekker, waar niemand jou kan sien nie! Van hoender, bees,...
by boerekostwist | Nov 29, 2016 | BKT Members, Chutney
As kind moes ons vir sakgeld in die Desember vakansies die slingertjie van die blou perske skiller draai. Ja, soms was jy al aan die slaap, maar vir 10c het jy gedraai. Ons het met 1c by die Indiër winkel op die stofpad sakke vol kougom gekoop. Om nie eens van die...
by boerekostwist | Nov 13, 2016 | BKT Members, Sous
Ons ou volkie is maar lief vir geurige kos en brandewyn sous kom al jare saam met ons. Bedien hierdie sous saam met enige nagereg, stroop tipe koeke en onlangs uit gevind hoe heerlik dit is saam met wafels, roomys en gevulde pannekoeke en pampoen poffers!...
by boerekostwist | Mei 3, 2016 | BKT Members, Chutney
Hierdie resep is eens op ‘n tyd uit nood gebore. My groentetuin was op “turbo boost” en die eiervrugplant wou nie ophou vrugte produseer nie. So was ek uit nood gedwing om maar verskeie opsies te ondersoek om die vruggie weg te werk, want weggooi dit doen ek nie....