• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Hoender filette met ‘n pruim sous

Hoender filette met ‘n pruim sous

by boerekostwist | Mar 6, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene

Pruime of pruimedante sal perfek vir hierdie vinnige resep werk. Indien jy pruimedante wil gebruik, ontpit en hidreer vooraf. Pruime is seisoenaal en kan te enige tyd met frambose, rooibosbessies, kersies, pynappel vervang word. 4 hoender borsies in blokkies gesny 1...
Geurige hoenderslaai met Balsamiese mosterd en heuning slaaisous

Geurige hoenderslaai met Balsamiese mosterd en heuning slaaisous

by boerekostwist | Okt 17, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Slaaie, Sous

My gesin is baie lief vir vars eet. Dus is daar altyd een of ander groente of vrug uit my tuine wat in hierdie ligte ete of slaai gebruik word. Jy besluit dus op die slaai komponente wat in gaan. Vir my is daar niks so lekker soos ‘n kersie tamatie, pynappel,...
Boerseep

Boerseep

by boerekostwist | Jul 21, 2020 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene

Boerseep was ‘n tradisie wat ek as jong kind aan bloot gestel was en op my stoep staan die einste pot waarin my ma seep gekook het. Sommer sulke groot dik baksteen skywe wat sy dan nog verder kleiner gesny het na gelang van die bestellings. Deesdae kook ek op ʼn gas...
Hamburger patties

Hamburger patties

by boerekostwist | Mei 23, 2020 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene

Daar is niks so wonderlik om tyd saam met jou gesin te spandeer rondom die kostafel. My gesin sien hamburger aande as fees maaltye want daar word ‘n wye verskeidenheid souse, vulsels en geure patties berei. 1 kg maalvleis 1/2 ui fyn gekap 1 knoffeltoontjie, fyn...
Biltong en kruie koekies

Biltong en kruie koekies

by boerekostwist | Apr 27, 2020 | Bak, Beskuitjies, Biltong, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis

Hierdie koekies is ʼn gereelde stapel op die Pienaar snoep happies vir piekniek, langpad reise en kosblik happies. Die rak lewe is lank en kan ook met sukses bevries word. 225 g koekmeel, gesif 50 g fyn biltong poeier (vervang met parmesaan poeier / sesam sade effe...
Heuning en mosted kassler eenpot gereg

Heuning en mosted kassler eenpot gereg

by boerekostwist | Apr 3, 2020 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Vark

Soet-suur is my groot gunsteling as dit kom by die bereiding van varkvleis en hierdie gereg is regtig vinger lek-lekker! 1 kg van die been gesny of boud vark tjops, blokkies vleis (skaap, bees, hoender en wild werk ook heerlik met hierdie resep). Vir wild maak...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com