by boerekostwist | Okt 14, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Terte
Wat hierdie vulsel so besonders maak is dat die borsies gebak word in ‘n sousie in die oond en as dit uit kom is dit murg sag. Ek ondervind dat as jy die borsies kook dit nie so maklik in repies skeur nie. Verder kan die rol ongebak bevries word vir 3 maande, 60 min...
by boerekostwist | Okt 14, 2019 | BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad
Warm somers dae is net die regte tyd vir hierdie Suurlemoen drankie uit die hart van Italië. Die soort suurlemoen wat jy gebruik is die kruks van die saak…NIE lemmetjies…dit is erg bitter…dit het ek die eerste keer uit gevind. Dik skil suurlemoene is...
by boerekostwist | Okt 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente, Sout Terte
Ek het vir die gluten allergië die reseppie in hakkies by die bestanddele lys aangepas. Ek het die gluten vrye een gemaak en die smaak is nogsteeds perfek en dit bak sonder enige probleme. RESEP 250 ml Blomkool, fyn gemaak, sag gekook, dreineer goed 250 ml Broccoli,...
by boerekostwist | Okt 5, 2019 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Vark
Preservering van vleis kom al van die vroegste tye saam en is eintlik niks nuut. In die moderne tyd is dit meer vir die smaak wat die vleis aangekoop word as vir preservering doeleindes. Met hierdie ontploffende industrie sit ons met nog ʼn verdere probleem, massa...
by boerekostwist | Okt 5, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo Twister, Hierdie is die eerste brief vir die maand. Baie dankie dat jy nog in geteken is vir die Nuusbrief. Van dees week het ek wonderlike nuus van my uitgewer ontvang en Boerekos met ʼn Twist word vir die derde keer herdruk. Nooit gedink dat die boek so goed...
by boerekostwist | Sep 21, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Beste Twister, Die jaar is op sy einde en daar is soveel nuwe dinge wat gaan begin. Ek sien hierdie 2019 as my persoonlike “Leap of Faith” jaar. Vir 3 jaar lank werk aan die beplanning en implementering van aanlyn video klasse en gister merk ʼn wonderlike dag in my...