by boerekostwist | Sep 14, 2019 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ons is baie lief om hierdie lagies broodjie te maak as ons gaan kamp of vakansie hou. Die vulsels kan varieer van soet tot sout…dink aan ‘n pizza se vulsel lagies…kan dieselfde werk soos vir n soet lagies brood. Punt is, net die tegniek onder die...
by boerekostwist | Sep 7, 2019 | BKT Members, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad
Wat maak mens met pampoen sade? Kan mens dit verwerk en eet? Is dit doenbaar? Hier is my manier van hoe ek pampoen sade verwerk. Kook ‘n 3 liter kastrol driekwart vol met water, 2 e sout, 4 e appel asyn….maak seker meeste van die geel stukke is af. Moenie...
by boerekostwist | Sep 6, 2019 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Diverse, Eier-Vry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Om vir mens se gesin te beplan is een van vele kopsere en hoeveel van ons het nie al voor ‘n vol kruidenierskas of yskas gestaan maar jy staan met die groot vraagteken op jou voorkop: “WAt eet ons vanaand?” Wel, ek vir een het nooit geweet dat om ‘n mamma en werkende...
by boerekostwist | Aug 23, 2019 | BKT Members, Glutenvry, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Spesiale Dieet
Wanneer mens met die hande soms in die hare sit, gebeur daar wonderlike goed in die kombuis…jy leer uit die boks dink! So op ‘n dag is ek haastig en vergeet van die piesangs in die yskas. Ek het dit reeds op gesny in skywe en wou vinnig vir die kinders...
by boerekostwist | Aug 19, 2019 | Bewaarde Produkte, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Everybody always ask how to preserve lemon juice without freezing it and preventing it from literally going down the drain, because it starts to ferment and grow mold. I have seen some terrible advice like adding aspirin to lemon juice and much worse. I am allergic to...
by boerekostwist | Aug 16, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Dit was ‘n wonderlike en besige week in die BKT toets kombuis gewees. Paar kopsere ook uit sorteer en die wonderlikste van alles, my internet situasie hier op die platteland lyk asof dit nou op gelos is. Daar is twee video grepe gelaai op YouTube en julle kan...