by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad
Daar is niks so lekker soos geurige vleis en om jou eie in vryf soute te maak is maklik en vinnig. Ek maak genoeg sodat daar altyd voorraad in my koskas gereed staan. 10 e gerookte Spaanse paprika, of eninge gerookte paprika poeier 10 e koljander fyn gemaal 10 e grof...
by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie, Sous
My moederlief het altyd hierdie heerlike resep gemaak en daar was altyd bottels vol gereed om terug te neem Universiteit toe. Hierdie sousie is effe tegnies en lees asb die instruksies volledig deur. Nee, dit is nie moeilik nie, maar kan maklik skif. Ek vind dat dit...
by boerekostwist | Aug 2, 2019 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad
Verleiding op sy beste. Hierdie koek maak jy regtig net met verjaardae…anders rol mens die bult af! My oudste het self hierdie koek aanmekaargeslaan en watter heerlike happie was dit nie. So 10/10 vir jou my Filistyn. Die koek is heerlik klam en die sjokolade gananche...
by boerekostwist | Aug 2, 2019 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad
Marmelade rolletjies is heerlik en vertoon pragtig by enige fyn tee tafel met skons, broodjies en vele meer. Dit is egter ʼn tydsame proses om hierdie rolletjies te maak maar die moeite werd. Ek span my stoompot in vir hierdie werkie van skilletjies sag maak en ek het...
by boerekostwist | Aug 2, 2019 | Artikels, BKT Members
Ek kan so goed onthou hoe my pa ons knieë en elmboë as kinders met hierdie mengsel van my ma ingevryf het. Soms het dit soos ʼn kool vuur gebrand, maar pa het geskrop! Na die tyd as ons gaan bad het, was ons velle sy sag. Tot vandag gebruik ek hierdie basis resep en...
by boerekostwist | Jul 26, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo liewe Twister, Die jaar begin ook al verby die half jaar merk wikkel en die winter staan hier in Suid-Afrika einde se kant toe. Ek begin reeds te werk aan die spesiale klasse vir Desember naamlik: Geskenke uit jou Koskas en glo vir my, hierdie jaar se spesiale...