by boerekostwist | Nov 30, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad, Marinades, Sous
Die perfekte roerbraai sous en word ook wonderlike geskenk idees! Verder heerlik oor pizza basisse, verdun met room vir slaaisous, doopsous asook perfekte marinade! Vinnig en maklik om te berei. 1 kg pypappel 20 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap...
by boerekostwist | Nov 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sous
“Apple sauce” is ‘n heerlike item om altyd in die kombuis te hê omdat dit amper oor enige gereg bedien kan word. My gesin is baie lief vir die sous oor ontbyt pap soos gekookte hawermout, roomys, plaatkoekies, franse roosterbrood, wafels, jogurt, vleis, toebroodjies,...
by boerekostwist | Nov 12, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad
‘n Heerlike bederf vir spesiale gaste asook netjiese afronding van geregte. Hierdie resep het ek in 2000 ontwikkel toe dit hoog mode was en tot vandag is daar altyd ‘n botteljie “fake kaviaar” in my yskas. Ek het vir studente touwys gemaak het...
by boerekostwist | Nov 2, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Goeie dag liewe leser. Die Feestyd begin nou al ‘n realiteit te word en of jy dit vier of nie, die gevoel van vakansie is in die lug. Die afgelope week het ek ‘n wye verskeidenheid resepte vir klein koekies op die Boerekos met ‘n Twist Facboek blad...
by boerekostwist | Nov 2, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Glutenvry, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Spesiale Dieet
Hierdie koekie se naam mag dalk verwarrend wees… daar is ‘n verskil tussen ‘n macaron en ‘n macaroon. Hierdie is ‘n macaroon. Die resep bevat GEEN gluten en is dus vir voedsel sensitiewe lesers geskik. Jy kan verder gaan en die eier vervang met aquafaba (kekerertjie /...
by boerekostwist | Okt 20, 2019 | BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Lesse en Raad
Melk Alternatiewe: Maak jou eie, is ‘n realiteit in ons besige lewens en toenemend word mense met allergië gediagnoseer en die koste tov alternatiewe melk ASTRONOMIES. Wat nou gemaak? Ek het vir julle navorsing gaan doen oor melk alternatiewe en metodes om die melk...