by boerekostwist | Nov 19, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ingelegde vrugte is wonderlik om in die kas te hê en elkeen van ons kan getuig van iemand in ons lewens wie se spense gespog het met die mooiste vrugte in ʼn bottel. Daar is tegnieke wat hul destyds en tot vandag gebruik het om hierdie moontlik te maak, daardie goue...
by boerekostwist | Jan 26, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Turksvy stroop is ‘n heerlike en lekker iets om in die huis te hê om saam met roomys, drankies en vele meer te geniet. Daar is egter ‘n proses om te volg om te verseker jy kry maksimum sap uit hierdie wonder vrug. Vir die kook van turksvy stroop het jy rooi vrugte...
by boerekostwist | Jan 25, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Vye is seker een van die lekkerste konfyte ooit. Heel, halwes of selfs fyn werk met hierdie resep. Daar is egter ‘n paar punte wat jy eers van kennis moet neem voordat jy sommer net weg spring en begin kook. Konfyt les Sandsuiker is jou grootste vyand met vye en...
by boerekostwist | Nov 24, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek dink almal van ons is dit eens, kondensmelk is DUUR en dit is goud werd in elke huis. Ek het bietjie gaan somme maak, heerlik getoets in die kombuis en hier is dit nou. ‘n Vinnige manier om jou eie kondensmelk te maak met ‘n kortpad manier. Let wel,...
by boerekostwist | Okt 22, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek glo dat almal van ons op ‘n keer in ons lewe met sousbone te doen gehad het. Sommiges is gaande daaroor en sommiges hou niks daarvan. Vir my vorm dit deel van onthou-kos van my kindertyd en was ‘n stapel in ons huis. Peulgroentes is baie belangrik in...
by boerekostwist | Okt 11, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Wortels is ‘n veelsydige item in die Suid-Afrikaanse kombuise. Wortels kan gekook word vir hoofgereg, gebruik word in gebak en ook in pekels en vele meer. Vandag kyk ek na die verwerking van wortels sodat dit as blatjang en ook ‘n konfyt gebruik kan word. Die smaak...