by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Diverse, Hulpbronne, Kinders, Kinders, Lesse en Raad
Gesonde eetgewoontes by kinders is essensieël vir hul fisiese en geestelike ontwikkeling. Hier is ‘n paar wenke en strategieë om gesonde eetgewoontes by kinders te bevorder: Maak gesonde kos smaaklik en interessant Kleurvolle eetgoed: Gebruik ‘n...
by boerekostwist | Jun 18, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente
Kampkos, kuierkos, troukos…alles in een. Van ‘n Poffer deur drenk met ‘n sitrus stropie en dan bedek met soet karamel sousie tot ‘n ongelooflike heerlike broodjie of bolletjies en oor die kole in ‘n warm pan soos ‘n Engelse muffin gebak. Hoe dit ookal is,...
by boerekostwist | Jun 13, 2024 | Chutney, Eier-Vry, Glutenvry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Spesiale Dieet, Stysels
Pasta slaai wanneer mens gaan kamp en of net ietsie lui op die rak wil hou is witgoud op ‘n rak. Daar is egter ‘n paar belangrike Voedsel veiligheids aspekte waarna ons moet kyk in hierdie resep en ek bied dit vir jou in ‘n klein kort les aan. Lees asb hierdie...
by boerekostwist | Jun 6, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Kruie en Speserye, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Om jou eie kruie en speserye te kan meng is ‘n groot voorreg en vir my kan ek nie sonder die heel vorm van kruie en speserye, daar is iets magies rondom die maal en ontsluiting van die geure. Dus om hierdie resep regtig tot sy reg te laat kom probeer eendag om dit te...
by boerekostwist | Jun 6, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Almal van ons wens dat wanneer ons vir ‘n naweek wegbreek dat daar GEEN ure in die kombuis spandeer moet word en jy wil net rus en eet… Soms kan ons die lewe vir onsself makliker maak en wel kos vooraf berei om saam te neem en hierdie gebottelde tamatie slaai...
by boerekostwist | Jun 3, 2024 | Artikels, BKT Members, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Deur die eeue heen is hierdie tegniek van leer behandeling toegepas in my familie en tot vandag het ek leer tasse en jasse van my voorouers wat gebruik word. Dit is egter baie belangrik om leer produkte met nat ongeseepte lappie af te vee en los die produk om dan goed...