by boerekostwist | Okt 29, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
ʼn Veelsydige kaaskoek resep wat ʼn paar opsies vir ons gee tov wat ons tyd toelaat. Jy kan hierdie koek berei en dan ongebak vries om later te bak. Ideaal vir die feestyd wat ophande is. Geure kan met ʼn keuse van ʼn dubbel dik gegeurde joghurt aangepas word. Kom ons...
by boerekostwist | Okt 20, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Geurige en heerlike wortelslaai in gemaak om net vinnig van die rak te neem en te geniet. Hierdie resep is ook vinnig om te berei en perfekte pasmaat vir ‘n heerlike braai. Soms as variasie voeg ek rosyntjies by vir ekstra soet. 1.5 kg wortel ringetjies ongeveer 3 mm...
by boerekostwist | Okt 17, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
My ma se Lebkuchen was legendaries en graag deel ek hierdie lekker ietsie van ons Bezuidenhout kos tradisies. Die een groot geheim egter was my ma se keuse vir sjokolade. Sy het altyd die beste kwaliteit egte couverture sjokolade gekoop. Sodra jy ‘n hap van die koekie...
by boerekostwist | Sep 8, 2020 | BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
As jy jouself nou regtig heerlik wil bederf dan maak jy vir jouself hierdie geurige en verfrissende “Smoothie”. Ek het soveel lassi’s al by my Indiese vriendin geleer maak dat die Mango en die Avo vir my die heel lekkerste is. Sy het gee resep nie en gooi net alles by...
by boerekostwist | Aug 13, 2020 | Artikels, Diverse, Gegeurde Sout, Gesondheid en Skoonheid, Hare, Lidmaatskappe
Droë hare, kopvel wat jeuk is iets wat meeste van ons oorkom. Ek is maar eens ‘n mens vir natuurlike middels op my kop en geniet dit om ‘n masker te berei om my hare diep te voed. Al hierdie olies is by Dischem beskikbaar. Stimuleer haar groei! 100 ml klapper olie 100...
by boerekostwist | Jul 31, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hallo Twister… Die nuwe seisoen is stadig maar seker besig om te kom. Ek kan oral in die veld sien hoe die grassies begin groener word en selfs van die Witstinkhout bome op die plaas begin te bot. Hiermee saam woeker ons hard in die groente tuine hier op die...