by boerekostwist | Des 23, 2020 | Hulpbronne, Kinders, Koue Nageregte, Lesse en Raad
My liewe moeder het vir ons as kinders hierdie heerlike ysies gemaak en ons het elkeen op die ouderdom van 8 jaar self begin melk ysies te maak. Hier is my idees rondom die basiese resep. Indien jy met verskillende sjokolades speel sal ʼn wit basis baie variasie gee om...
by boerekostwist | Des 23, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Velversorging
Beet-Vye konfyt met ‘n knertsie Jenever (Gin) Hierdie anderste maar ongelooflik geurige konfyt is die perfekte pasmaat vir ‘n kaasbord of ‘n broodtafel. Feestelike smake en geure wat opdoem en jou gaste se smaak kliere aan die dans kry. Heerlik ook as n marinade...
by boerekostwist | Des 5, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sous
‘n Geurige doopsous met vars kruie saam met ‘n groente bord, samoosa’s, pasteitjies en vele meer is net genoeg om jou gaste se smaak kliere aan die dans te kry. 250 ml (1 k) dubbel dik Griekse joghurt ½ k vars ment blare in gedruk (ek hou van die...
by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...
by boerekostwist | Nov 14, 2020 | Bak, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
‘n Vinnige en makliker versiersel en vulsels resep sal jy nie kry. Die basis resep gee vele variasies vir ‘n verskeidenheid aanwendings. Hierdie resep spuit perfek vir 3D versierwerk en as vulsel ook heerlik. Wenk vir hitte stabiele Kondensmelk versiersel:...
by boerekostwist | Nov 3, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
‘n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiers en meer. Hierdie gids sal jou help om meer suksesvol te kook en bak. Vanaf die kopkrappers rakende eierwitte styf klits vir meringues tot hoeveel weeg ‘n eierwit en vele meer. Mag jy vele bak en kook...