by boerekostwist | Jun 5, 2021 | Bak, BKT Members, Gebak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Gesoute karamel vulsels is niks nuut maar dit is altyd heerlik om kinkels in ‘n ou gunsteling by te werk. Hier verskaf ek n basis resep om as ‘n versiersel laag of vulsel te dien. AS vulsel kan neute gesout en gerooster word en dan fyn of grof gekap word...
by boerekostwist | Apr 24, 2021 | Artikels, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Gerookte forrel quiche ‘n Veelsydige basis vir ‘n heerlike kombinasie van proteine soos gerookte hoender, kassler ribs vleis, vis en oorskiet gaar vleis. Die rokerige vleis geure sal heerlik met die roomkaas in hierdie resep kombineer. 450 g gaar protein van keuse,...
by boerekostwist | Apr 10, 2021 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad
Tepache, of te wel pynappelbier. Hierdie bier word met afval stukke pynappel gemaak en die natuurlike fermentasie lewer ‘n redelike bier met skop. Geen kommersiele of brouersgis word in hierdie resep gebruik. Die natuurlike mikrobes van die vrug en die suikers lewer...
by boerekostwist | Mar 30, 2021 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Brood, Diverse, Fyn Bak
Nutty wheat is ‘n groot kopkrapper en ek mag nie ‘n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit ‘n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier help sonder om probleme te kry.Net gou ietsie oor die nutty...
by boerekostwist | Mar 13, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Rys, Stysels
Hierdie resep is gepak met vesel en ‘n goeie besem vir die dermkanaal om oortollige cholesterol, suikers en afvalstowwe uit die liggaam te vee. Meer nog hierdie kombinasie is uiters vullend en indien ‘n dag voor die tyd gaar gemaak en verkoel, verlaag die GI sodanig...
by boerekostwist | Feb 13, 2021 | Artikels, Gratis Resepte
Valentines voel ek moet elke dag gevier word en liefde te alle tye betoon word. Ek ken geen beter manier as om met kos my liefde te bewys. So ek het ‘n piekniek spyskaart uit gewerk vir ‘n heerlike rustige kuier met my geliefdes. Om hierdie spyskaart te...