Valentines voel ek moet elke dag gevier word en liefde te alle tye betoon word. Ek ken geen beter manier as om met kos my liefde te bewys. So ek het ‘n piekniek spyskaart uit gewerk vir ‘n heerlike rustige kuier met my geliefdes.

Om hierdie spyskaart te gebruik klik op al die rooi gemerkte teks.

Voorgereg
Roerbroodjie 
Bacon jam
Pikante soetrissie sous Boerekos met ‘n Twist die kookboek

Hoof gereg
Hoender souttert
Krakerige koolslaai

Nagereg
Sjokolade bruintjies

Drinkgoed
Sangria