by boerekostwist | Okt 11, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Wortels is ‘n veelsydige item in die Suid-Afrikaanse kombuise. Wortels kan gekook word vir hoofgereg, gebruik word in gebak en ook in pekels en vele meer. Vandag kyk ek na die verwerking van wortels sodat dit as blatjang en ook ‘n konfyt gebruik kan word. Die smaak...
by boerekostwist | Okt 9, 2021 | Artikels, Bak, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gebak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Beste Twister en lesers, Soos ek die laaste stukkies van 2021 se werkskalender nader trek besef ek net ons is deur die jaar, ons is het ‘n paar Lockdown situasies oorleef en die einde van die jaar is in sig. Ons het dit tot hier gemaak. Mens dink terug aan swaar...
by boerekostwist | Sep 21, 2021 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Dit is amper Braaidag en wat is nou lekkerder as ‘n spyskaart wat alles oor die kole berei kan word as jy op kamp gaan? Indien jy nie gaan kamp sal hierdie spyskaart ook werk. Geniet Sjokolade pannekoek met ‘n Twist Ek het die tradisionele pannekoek wat julle al...
by boerekostwist | Sep 15, 2021 | BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
My lewe in die kombuis draai om kruie en speserye en hoe ek dit kan gebruik om in elke gereg die beste navore te bring. Ek het ‘n warm pallet en vir hierdie resep is die rissies aangepas om medium sterk te wees. Jy kan warmer gaan na gelang van keuse. Vir hierdie...
by boerekostwist | Aug 14, 2021 | Biltong, BKT Members, Happies, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis
Hoe aangenaam verras was ek nie met die eet van groente “biltong” wat eintlik maar ‘n gepekelde en gedroogde groente is. Jare gelede het ek vir ‘n opdrag aan studente hierdie resep ontwikkel en die koeël is deur die kerk en tot vandag maak ek nog hierdie resep....
by boerekostwist | Jul 23, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Sjokolade is seker een van die mees geliefde items wanneer daar inkopies gedoen word vir ‘n heerlike bederf spyskaart. Daar is egter verskillende soort sjokolades in die handel beskikbaar en elke soort het sy eie aanwending en gebruik. Ons kry eet sjokolade, bakkers...