• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Venstertjie koekies

Venstertjie koekies

by boerekostwist | Nov 15, 2021 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Koekies, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Linzer koekies is iets waarmee ons groot geword het en tot vandag elke jaar met Feestyd berei word. Die geure van die koekies varieer soms baie want ek gebruik bessie pulp wat ek in voorraad het. Jy ka nook die sap van vrugte gebruik soos in die geval van pynappel,...
Venstertjie koekies

Slap-deeg Doughnuts

by boerekostwist | Nov 9, 2021 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

‘n Vinnige en eenvoudige resep vir Doughnuts wat gegiet word ipv geknie en gevorm. Die rysmiddel in hierdie geval is bakpoeier en lewer ‘n sagte krummel en amper koekagtige tekstuur. Die raklewe is effens langer as vir Doughnuts gemaak met die tradisionele...
Elria Wessels-Geskiedkundige van Boerespyse en  Hartskombuis

Elria Wessels-Geskiedkundige van Boerespyse en Hartskombuis

by boerekostwist | Okt 25, 2021 | Algemene Bak Inligting

My paaie het so 20 jaar gelede met Elria Wessels gekruis toe ek besig was met ‘n Verhandeling oor Suid-Afrikaanse kultuurkos. Op daardie stadium as ek reg onthou was Elria Wessels nog werkend by die Oorlogs meuseem in Bloemfontein. Sy het vir my ‘n kopie gestuur van...
Venstertjie koekies

Droë Vrugterolle

by boerekostwist | Okt 25, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Hierdie is ‘n heerlike les wat val in die kategorie van my Dehidrerings klasse en mens kan nie glo hoe maklik dit is om die rolle te maak. Jy het geen ekstra suiker nodig om rolle te maak, wat dit ‘n wonderlike natuurlike produk maak met net die suikers van die vrug...
Venstertjie koekies

Sousboontjies

by boerekostwist | Okt 22, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Ek glo dat almal van ons op ‘n keer in ons lewe met sousbone te doen gehad het. Sommiges is gaande daaroor en sommiges hou niks daarvan. Vir my vorm dit deel van onthou-kos van my kindertyd en was ‘n stapel in ons huis. Peulgroentes is baie belangrik in...
Venstertjie koekies

Gepekelde Gemmer stukke

by boerekostwist | Okt 21, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Hierdie is ‘n baie eenvoudige en maklike resep. Een woord tog oor die kleur van die gemmer nadat dit gebottel is. Ek het al baie navrae gekry oor die rede waarom die lesers se gemmer nie pienk word. Gemmer, wanneer dit jong is en ook vars geoes word, lewer die...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com