by boerekostwist | Jul 23, 2020 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
https://annelienpienaar.co.za/wp-content/uploads/2020/07/BKT-Youtube-23-Julie-2020-Boeke-gesprek-scaled.jpglaai af | download Baie dankie aan almal wat saam gekyk het. Dankie vir die geduld en mag ons weer so maak. Saam-saam leer ons tegnologie! Klik asb op die rooi...
by boerekostwist | Jul 21, 2020 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene
Boerseep was ‘n tradisie wat ek as jong kind aan bloot gestel was en op my stoep staan die einste pot waarin my ma seep gekook het. Sommer sulke groot dik baksteen skywe wat sy dan nog verder kleiner gesny het na gelang van die bestellings. Deesdae kook ek op ʼn gas...
by boerekostwist | Jun 26, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Warm Nageregte
Een groot nadeel van hierdie nagereg is: mens kan nie genoeg van dit kry! Dit is egter baie belangrik om hierdie nagereg warm te bedien sodra dit uit die oond kom. Om jou beplanning dus reg te kry kan jy hierdie nagereggies vooraf maak en bedek met kleef plastiek en...
by boerekostwist | Jun 21, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
WAT OM TE DOEN AS JOU STAANMENGER NIE MOOI AL DIE DEEG VAN ONDER MENG NIE KENWOOD Dit is baie belangrik wanneer jy jou menger gebruik en die bak uitskraap vir byvoorbeeld ‘n koek, daar geen droë bestanddele mag agter bly nie. Dit beteken dat die haak te hoog is. Selfs...
by boerekostwist | Jun 18, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad
‘n Absolute luukse bederf aan gaste met ‘n spesiale geselligheid. Die koek se struktuur is dig, klam en dekadent. Die basis kan ‘n dag voor die tyd gebak word asook die Sjokolade vla vulsel gekook word en verkoel gehou word. Hierdie vooraf beplanning...
by boerekostwist | Jun 9, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad
Hierdie lekkerny het ons menige keer as kind help maak, veral die maal proses en die deurvryf deur die sif. Dankie tog vir tegnologiese vooruitgang en die voedselverwerkers wat vandag alles soveel makliker maak. Hierdie lekkerny val in die klas van vrugte lekkers en...