by boerekostwist | Jun 1, 2023 | Beesvleis, Chutney, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kruie en Speserye, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Pluimvee, Proteïene, Seekos, Vark, Vis
Hierdie heerlike sous is ook geskik om as marinade vir ander vleissnitte te gebruik maar ook, sommer net ‘n heerlike sous oor bredies, boerewors rolletjies en burgers. My seuns hou daarvan om mayonnaise of roomkaas by te meng vir ‘n chip-en-dip. Hierdie resep is...
by boerekostwist | Mei 16, 2023 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Hoe vries mens soppe en Bredies? Hierdie is ‘n ROOILIG vraag en ek wil jul die gevare uitwys voordat almal siek word en of jy kos moet weggooi. Basies dink ek die reëls vir soppe en bredies kook is van toepassing in beide gevalle. Kastrolle: aluminium is NIE...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
n Eenvoudige kombinasie van drie bestanddele sal vir jou die perfekte goue drup gee. My voorstel is om die dikte van die drup met vodka aan te vul. Ek begin met 15 ml per meng en besluit soos ek die lepel optel of dit vir my mooi sal vloei. Ek koop in grootmaat Goue...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Hierdie luukse beskuit is uniek en gaan verseker vir spesiale gaste ‘n groot bederf wees…en natuurlik die perfekte geskenkie! Eers bietjie agtergrond oor die resep. Ek is van nature iemand wat hou van snoeperye ipv ontbyt en groot etes. So ek het altyd ʼn volgraan...
by boerekostwist | Mei 3, 2023 | BKT Members, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
kan seisoen het aangebreek en hoekom nie heerlike karamel blokkies maak nie? Die brosbrood koekie basis word bedek met ‘n karamel pekan laag wat jou beloon met ‘n “salted caramel” happie en wel, sny maar die blokkies kleiner want dit is baie soet maar verslawend...
by boerekostwist | Mar 22, 2023 | Fyn Bak, Kinders, Koekies, Lekkergoed
My mum made these easy bites for our vacations and trips. Sweet memories of picking lemons in the orchards! But at winter time as a child I feared pressing lemons for the sting of the acid on my bruised and cracked fingers, but you never said no to mum! 300 g marie...