Hummus met Tahini paste

Magic bars met ‘n Twist

Die beginsel van hierdie heerlike koekie werk op die feit dat die kondensmelk lagies en die sjokolade karameliseer en mettertyd stol nadat dit gebak het. Dit is ‘n heerlike koekie blokkie en laat menige koekbord mooi lyk tussen ander soethappies. Maak seker die pan...
Hummus met Tahini paste

Muffin mix in a jar

Hierdie resep werk so effe anders as die normale resep want jy gaan in verskillende hoeveelhede vir kleur in die houer dieselfde bestanddeel soms 3 x moet afweeg. Volg asb die mates en instruksies sorgvuldig. Die resep lyk anders as ‘n normale resep. 1 x 750 ml bottel...